Welcoming Address by Chief Basil Coetzee PDF Print E-mail
Written by Bradlox   
Wednesday, 20 May 2009

Welcoming Address

Eerstens wil ek net iets sê oor die name wat geroep was vandag  hier. Gogosoa wasImage die Opperleier in hierdie gebied. Hy was die Paramount Chief van die Khoe khoe in die Kaap. Sy seun Osinghkhimma was doodgetrap deur n olifant nie ver hiervandaan nie. Oedisoa was een van die twee leiers van die Cocho Khoe van wie ek vandag die leier is. Ek is egter n afstammeling van die groep van Gonnema wat in Oostelike rigting vernoem was en hy was so pas vereer. Aan die suidelike rigting was Kora vereer, wie die stamvader is van die Koronas en die Nama Khoe oppad Namibia toe.

 ImageOns kan nie dinge doen sonder om ons Voorouers te vereer nie. Kolonialisme het vir ons laat mense eer wat vir ons seermaak. So in die naam van hierdie 4 leiers en ter erkenning en vereering van hulle, verwelkom ek almal van ons wat hier verteenwoordig is vandag op ʼn Saterdag. Om juis hulde te bring aan hulle, sodat ons kan leef. Sonder dit kan ons nie leef nie. So geniet die verrigtinge wat gebeur vandag. Ons moet hierdie verwelkom baseer op liefde en saamwees. So luister en leer. Open your heart open your minds so that you can appreciate what is done here. See what your culture is, what your heritage is. Feel welcome, feel free.Image

 

Welcoming done by Chief Basil Coetzee

Last Updated ( Thursday, 18 June 2009 )
 
< Prev   Next >