/Khowese Traditional Authority Representative- Tamen /Ui ‡Naseb PDF Print E-mail
Written by Bradlox   
Wednesday, 20 May 2009

/Khowese Traditional Authority Representative- Tamen /Ui ‡Naseb


ImageEk is ʼn verteenwoordiger van die /Khowese Traditional Authority en ek wil graag u vertel van die stene wat hier-na-toe gebring was. Waarvan dit kom en ook van die geskiedenis wat daarmee gepart gaan.  Die stene kom van die simboliese graf van ons Volksheld King Hendrik Witbooi en is ook die eintlike graf van wyle King Isak Witbooi (5th King of the /Khowese). The grave next to this one which is also honoured on this day is of the bones repatriated from a massacre of the /Khowese community by German soldiers at Hornkrantz in 1893. Die Germans het die mense onverhoeds betrap, terwyl die mense nog geslaap het. Dit was so wreed want dit het plaasgevind net nadat daar ʼn ooreenkoms geonderteken was om vrede te blyhou. So terwyl die mans net buite die dorp gekamp het was die vrouens en kinders aangeval. Hulle strooi huise was letterlik aan die brand gesit terwyl die mense nog binne was, terwyl die mense nog geslaap het. Die gebeaurtenis het dan plaasgevind voor die oorlog nog eintlik verklaar was;sodan nou dat die Rooi en die Swart Nasies dan vereenig het om ʼn “common enemy” te veg. Al die Namas / Khoe het mos saamgestaan en toe die oorlog klaar was het al die verskillende groepe terug gegaan na hulle oorspronlike gebiede. Ons her destyds nie grense gehet nie, nadat die Suid-Afrikaanse regering oorgeneemhet na die Duitsers was die land opverdeel. Gewoonlik was dit so dat al die grond aan almal behoort het. Soos ons hier saamsit,moet ons die grond gebruik as samesein. Nou net soos die grond simbolies is om almal saam te bring, is die simboliek van die witdoek op my hoed om eenheid te vorm.    
Last Updated ( Thursday, 02 July 2009 )
 
< Prev   Next >